Graad RRR - Laerskool Dr Havenga Skryfbehoefte Pakket
Wat is ingesluit?
1 x Houtlym 120 ml (Botteltjie) Bantex
1 x Amos Gomstafie 40g
1 x Pak 12 Driehoekige Vetkryte (Bic)
1 x Swart W/B Merker (Nexx)
1 x Bal (45 cm), gemengde kleure
1 x Speelklei – Teddy Dough 500 g, gemengde kleure
2 x Riem A4 Wit Typek Afrolpapier (500 Velle)
1 x Houtlegkaart (12 stukke) (Trefoil)
1 x Kinderskêr (Dala Kiddies)
NIE ingesluit in hierdie pakket nie:
Toiletpapier
Handeseep
"wet wipes"
Pleisters



