Graad 6 - Laerskool Fairland Generiese (ekonomiese) Skryfbehoeftes Pakket
Hierdie pakkie bevat al die items op die amptelike skoollys, met goeie maar meer bekostigbare produkte.
1 x Croxley Sagte uitveër
8 x Gloy Gom Stafies 40gm
1 x Buisie Bostik 25ml
1 x Croxley Kleurpotlode 12s
1 x Croxley Lang Kleurpotlode 24s
1 x Faber Castell 2B Potlode
4 x Faber Castell HB Grys Potlode
5 x BIC Blou penne
1x Swart Fineliner: Pillot
1 x Pakkie Barrel Iwrite Fineliner 12s
1 x Dik Swart Koki (Permanent Marker)
1 x Glimpenne 4s (Croxley)
1 x 165mm Skêrtjie
1 x Metaal Skerpmaker
1 x 30cm Croxley Liniaal (nie buigbaar nie)
1 x Croxley Passerstel
4 x Croxley Eksamenblokke
1 x 30 Bladsye Vertoonlêer
Uitgesluit:
- Sharp EL231 Rekenaar
- Tissues



