Graad 4 - Laerskool Roodekrans Skool Skryfbehoefte Pakket 𝗼𝗽𝘀𝗶𝗲𝘀
Wat is ingesluit?
Die volgende produkte is in albei opsies ingesluit:
2 × 2H-potlode (Faber-Castell)
1 × Pacer 0,5 mm (SDS)
2 × Pacer-lood 0,5 mm 2H (Pentel)
1 × 30 cm gekleurde Shatterproof-liniaal (Nexx)
1 × A4-witbordjie (Croxley)
4 × Blou penne (Bic Orange Fine)
1 × Ronde verfkwas nr. 2 (Dala)
3 × A4 Flip Files, 10 bladsye (Treeline)
3 × A4 Flip Files, 20 bladsye (Treeline)
1 × Groot uitveër (Treeline)
1 × Metaalskerpmaker, twee gaatjies (Foska)
1 × Pak 16 oliepastelle (Croxley)
1 × Pak A4 wit Typek-afrolpapier (500 velle)
1 × Skêr, 210 mm, oranje handvatsel (Treeline)
1 × Klein witborduitveër, 50 mm
1 × Pakkie 10 kleurpenne (Meeco)
1 × Pakkie 4 highlighters (Collosso)
Wat verskil tussen die opsies?
OPSIE A 8 × Faber-Castell 6B-potlode 1 × Pak 12 Faber-Castell inkleurpotlode 3 × Pritt 43g 4 × Pentel swart witbordmerkers
R 736,50 | OPSIE B 8 × Faber-Castell 2B-potlode 1 × Pak 12 Bantex driehoekige inkleurpotlode 3 × Amos 40g 4 × Parrot Slim swart witbordmerkers
R 603,60 |
Let wel: Die volgende items is NIE ingesluit nie:
Vaksakkies (beskikbaar in die winkel)
1 x Boks snesies.



