Graad 1 Skool Skryfbehoefte Pakket Kenmare
Ons het saam met Laerskool Kenmare gewerk om skryfbehoeftepakkette saam te stel wat alles insluit wat jou kind vir die nuwe skooljaar nodig het. Geen gesoek na individuele items nie, ons het reeds alles vir jou gereël!
Wat is ingesluit:
1 x Stomppuntskêrtjie (130 mm) Maped Star
1 x Skerpmaker (drie gaatjies) met houer (Bantex)
1 x Jumbo Inkleurboek (120 bladsye)
1 x A4 Skryfboek (32 bladsye), 17 mm (Croxley)
4 x Pritt Gom 43g
12 x HB-Potlood (Faber-Castell)
1 x Pak 12 Uitdraaikryte (Mon-Ami)
2 x Pak 12 Driehoekige Inkleurpotlode (Bic)
1 x A4-Witbordjie (Croxley)
1 x Klein Witborduitveër (50 mm)
1 x Pak 4 W/B Merkers (Collosso)
1 x Denim Pennesakkie (22 cm), blou (Trefoil)
1 x Denim Pennesakkie (22 cm), groen (Trefoil)
1 x Denim Stoelsakkie (38 cm), blou (Trefoil)
2 x A4 Flip File 50 Bladsye (Treeline)
1 x Speelklei – Teddy Dough 100 g, gemengde kleure
1 x Groot Uitveër (Treeline)
1 x Rooi Pen (Allwrite)
2 x Boks van 200 Snesies (2-laag)
Om elke skryfbehoefte-item afsonderlik aan te koop, werk duurder uit as om die volledige pakket te bestel. Ons weet dat hierdie tyd van die jaar finansieel uitdagend kan wees. Daarom maak ons dit vir ouers makliker: Bestel jou pakket nou en betaal eers wanneer dit jou pas!
Jou pakket sal gereed wees om af te haal sodra jy betaal het, solank dit voor die skooljaar begin.
Minder stres, meer gemoedsrus vir die nuwe skooljaar!



